Isaac Asimov

Isaac Asimov
Isaac Asimov in 1965
Gebore
Isaak Yudovich Ozimov

tussen 4 Oktober 1919 en 2 Januarie 1920
Petrovichi, Russiese SFSR
Sterf6 April 1992 (op 72)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroepskrywer, professor in biochemie
Bekend virFoundation Series
Robot series
Nightfall
The Intelligent Man's Guide to Science
I, Robot
The Bicentennial Man
The Gods Themselves
EggenootGertrude Blugerman (1942–1973; geskei)
Janet Opal Jeppson (1973–1992; sy dood)
KindersDavid Asimov
Robyn Joan Asimov
Handtekening

Isaac Asimov (oorspronklik Исаак Озимов, maar nou getranskribeer in Russies as Айзек Азимов) (tussen 4 Oktober 1919 en 2 Januarie 19206 April 1992) was 'n Amerikaanse skrywer en biochemikus. Hy was 'n baie suksesvolle en produktiewe skrywer van wetenskapsfiksie sowel as van populêre wetenskaplike boeke vir die breë publiek.[1] Hy het ongeveer 500 publikasies gedurende sy leeftyd gepubliseer. Sy aanhangers verwys steeds na hom as The Good Doctor. Isaac Asimov word beskou as deel van wetenskapsfiksie se Groot Drie skrywers van die twintigste eeu. Die ander twee skrywers is Robert Heinlein en Arthur C. Clarke.[2]

  1. Isaac Asimov in die Internet-rolprentdatabasis
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne